Tyd Saam
Daaglikse oordenkinge vir jou en jou kinders
About Tyd Saam
Tyd Saam is ‘n prettige en interaktiewe daaglikse oordenkingsboek wat jou kan bystaan op jou reis na gesonde samesyn met jou kind op ‘n nuwe en opwindende manier. Ons help jou om jou verhouding met jou kind en julle gesin te ontdek deur al die speletjies, gebede en skrifgedeeltes.