Als is nie net swart en wit nie

N/A

Publication Info:

AuthorMalvory Adams
ISBN9781928530428
PublisherNaledi
Year Of Publication2023

Online Availability:

Available here:

https://oweb.co.za/products/als-is-nie-net-swart-en-wit-nie

https://www.exclusivebooks.co.za/product/9781928530428

About Als is nie net swart en wit nie

Dis ’n powerful boek, skryf die akademikus en oudjoernalis Anastasia de Vries.
Dit pols soos ’n slagaar waar die bloed – vertroebel deur die dinge van die verlede
– donker deur die hede stroom, verswelgend, net om anderkant die soveelste
troubled soul uit te spoeg. Sin vir sin, woord vir woord, beeld vir beeld ontplof die
eerste twee hoofstukke in jou binneste, sleur jou mee na ’n plek waar die lewe nie
meer sin maak nie, nie meer sin het nie.
Van selfdood, sy eie mislukte poging, tot die
moord op sy “gemengde” ouma aan die hand van sy oupa (‘n Duitse afstammeling)
en gevolglik sy grootouers se selfdood. Die geweld van geheime wat families en
gemeenskappe verwoes.
Maar hier is nie, soos ons sê, ’n djammerdjas aan die woord nie, nee. Byna asof
hy van ’n afstand af na homself kyk, weef hy die pynlike verhaal van ’n man wat
uiteindelik homself in die oë kan kyk, wat uiteindelik homself rááksien, ’n man wat
afgereken het met sy verlede. Hy is ’n gelouterde man, een wat lewe kon gee aan
’n ander man se woorde: “Jy het jou naarheid nodig. Jy het jou pyn nodig.” Nou is
hy die mens wat jou ná die eerste seer plofhoue asof saggies aan die hand vat en
in die volgende hoofstukke lei na begrip, van dit wat jy dink jy weet en dít wat jy
liewer (steeds) nie wil weet nie.
Jy bring saam met hom eer aan die engele wat hom op sy lewenspad behoed het
daarvan om in die woorde van die skrywer Dawna Markova “an unlived life” te sterf,
skryf De Vries.

A British music reviewer describes Malvory Adams, a.k.a. MeZZo, as a writer who teaches through song.
MeZZo's musical career started in small-town halls and private homes in his hometown Breidbach, King William's Town in the Eastern Cape in the 70s -- no electricity and a generator fuelling the music flames.
Away from music he plies his trade at the public broadcaster, the SABC, as a TV News Bulletin Writer for Afrikaanse TV Nuus on SABC2.
His media career started in 1983 at Die Burger in Cape Town.
At Die Burger, he coined the phrase 'Santos Jou Lekke Ding' when the 'People's Team' still had PSL status, and in 1996 at City Press, the phrase 'Xhosanostra' about the then sports rulers who hailed from one region, the Eastern Cape. Western Province Rugby adopted the same slogan: “WP, Jou Lekke Ding”.
He is also the singer-songwriter MeZZo, who released a 16-track album 'No Color' and numerous Singles – e.g. 'Do It Now, 'Let Humanity Reign', 'Real Love', and a "Song For The Nation" titled 'Togetha As 1, This song encourages a spirit of oneness.
He first honed his vocal and song-writing prowess under the watchful eye of musicologist RJ Benjamin.
Malvory occupied senior editorial positions at numerous mainstream newspapers -- both Afrikaans and English publications - in 38 years.
He also received accolades, such as:
a) A Commended Award in the category Analysis and Commentary at the prestigious 2007 South African Mondi Shanduka Newspaper Awards for a 3-part series on transformation in sport.
b) Between 2004 and 2007, he co-owned and edited a multi-award-winning Western Cape community newspaper, West Xpress. Xpress scooped three national awards - including Best Emerging Publication at the Sanlam Community Press Awards.
c) He is also a Clive Menell Fellow for senior journalists at Duke University (2001) in North Carolina, USA (2001).
In 2021, he penned a memoir titled Als is nie net swart en wit nie, followed up by ‘Dark White Light Black’.